Deuteronomium 31:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sal voor jou uit gaan. Hy sal by jou wees. Hy sal jou nie in die steek laat nie, jou nie alleen laat nie. Moenie bang wees nie, moenie skrik nie.”

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:1-13