Deuteronomium 31:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

wanneer die hele Israel in die teenwoordigheid van die Here julle God moet verskyn op die plek wat Hy sal kies, moet julle hierdie wet lees in die teenwoordigheid van die hele Israel waar hulle dit kan hoor.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:3-13