Deuteronomium 30:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al is jy verdryf tot in die uithoeke van die aarde, die Here jou God sal jou daar gaan bymekaarmaak en van daar af gaan haal.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:2-11