Deuteronomium 30:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Om die Here jou God lief te hê, Hom te gehoorsaam en Hom aan te hang, sal vir jou lewe gee en jou lank laat woon in die land wat die Here met 'n eed aan jou voorvaders Abraham, Isak en Jakob beloof het om aan hulle te gee.”

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:16-20