Deuteronomium 28:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die Here sal jou vyande wat jou aanval, vir jou laat vlug. Hulle sal uit een rigting teen jou opruk, maar in talle rigtings voor jou uit vlug.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:6-13-14