Deuteronomium 28:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jou bees sal voor jou oë geslag word, maar jy sal nie daarvan eet nie. Jou donkie sal voor jou oë geroof word en nie weer aan jou terugbesorg word nie. Jou kleinvee sal aan jou vyande gegee word, en daar sal niemand wees wat jou help nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:26-41