Deuteronomium 18:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priesters kry nie 'n eie grondgebied tussen hulle volksgenote nie, Levi ontvang van wat die Here self toekom. Dit is soos die Here vir hom beloof het.

Deuteronomium 18

Deuteronomium 18:1-9