Deuteronomium 13:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet hom met klippe doodgooi, want hy wou jou verlei om ontrou te word aan die Here jou God wat jou uit Egipte, uit die plek van slawerny, bevry het.

Deuteronomium 13

Deuteronomium 13:4-18