Deuteronomium 11:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

die straf sal kom as julle ongehoorsaam is aan die gebooie van die Here julle God en die pad verlaat wat ek julle vandag aangewys het en ander gode aanhang waarvan julle nou nog nie eers weet nie.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:21-32