Deuteronomium 11:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sal sorg vir groen gras op julle veld vir julle vee, en julle sal oorgenoeg hê om te eet.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:10-16