Daniël 9:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was in die eerste regeringsjaar van Darius seun van Ahasveros. Hy was van geboorte 'n Mediër maar het koning geword oor die Galdese ryk.

Daniël 9

Daniël 9:1-2