Daniël 5:28-30 Afrikaans 1983 (AFR83)

28. ‘Verdeel’: u koninkryk is verdeel en aan die Mediërs en die Perse gegee.”

29. Daniël is toe op bevel van Belsasar 'n koninklike kleed aangetrek en 'n goue halsketting omgehang, en hy is uitgeroep as regeerder, derde in rang in die koninkryk.

30. Daardie nag is koning Belsasar van die Galdeërs vermoor.

Daniël 5