3 Johannes 1:3-6 Afrikaans 1983 (AFR83)

3. Ek was baie bly toe hier medegelowiges kom en van jou trou aan die waarheid vertel, hoe jy in die waarheid lewe.

4. Niks verskaf my groter vreugde nie as om te hoor dat my kinders in die waarheid lewe.

5. Liewe Gaius, jy handel reg in wat jy vir jou medegelowiges doen, en dit nog terwyl jy hulle nie eens geken het nie.

6. Hulle het hier voor die gemeente vertel van jou liefde. Help hulle asseblief vir hulle verdere reis op 'n wyse soos God dit verwag,

3 Johannes 1