13. Ek moes vir jou nog baie dinge sê, maar ek wil dit nie skriftelik doen nie.
14. Ek hoop egter om jou binnekort te sien; dan kan ons persoonlik praat.
15. Ek wens jou vrede toe. Die vriende hier stuur vir jou groete. Dra my groete oor aan die vriende daar, aan elkeen persoonlik.