2 Timoteus 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek dank God, wat ek net soos my voorouers met 'n skoon gewete dien, wanneer ek onophoudelik dag en nag in my gebede aan jou dink.

2 Timoteus 1

2 Timoteus 1:2-5