2 Samuel 3:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierna het Abner boodskappers na Dawid toe gestuur om te sê: “Behoort die land nie aan u nie? Sluit tog 'n ooreenkoms met my en u sal sien dat ek by u staan deur die hele Israel na u kant toe oor te haal.”

2 Samuel 3

2 Samuel 3:4-14