2 Samuel 22:34-37 Afrikaans 1983 (AFR83)

34. Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok;op hoë plekke laat Hy my stewig staan.

35. Hy leer my hande om oorlog te maak,my arms om selfs die stramste boog te span.

36. Die redding wat U gebring het,was vir my 'n beskerming,deur u hulp het ek sterk geword.

37. U het my ruim vastrapplek gegee,my enkels het nie geswik nie.

2 Samuel 22