2 Samuel 19:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

“U Majesteit,” antwoord hy, “my helper het my in die steek gelaat, want ek het gesê: Ek wil 'n donkie opgesaal hê om op te ry en saam met die koning te gaan; ek is mos kreupel.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:21-33