2 Petrus 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiermee vergeet hulle moedswillig dat daar lank gelede 'n hemel en 'n aarde was wat deur die woord van God uit water en deur water ontstaan het.

2 Petrus 3

2 Petrus 3:1-10