2 Kronieke 5:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

het die Levitiese sangers oos van die altaar reggestaan met simbale, harpe en liere. Hulle was almal daar: Asaf, Heman en Jedutun met hulle volgelinge en ampsgenote. Hulle het hulle linneklere aangehad, en by hulle was omtrent honderd en twintig priesters, trompetblasers.

2 Kronieke 5

2 Kronieke 5:4-14