2 Kronieke 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het ook die gegote waterbak gemaak, heeltemal rond, vyf meter in deursnee, twee en 'n half meter hoog en met 'n omtrek van vyftien meter.

2 Kronieke 4

2 Kronieke 4:1-3