2 Kronieke 20:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

en sê: “Luister, mense van Juda, inwoners van Jerusalem en koning Josafat! So sê die Here vir julle: Moenie vrees nie, moenie bang wees vir hierdie groot menigte nie, want hierdie oorlog is nie 'n saak vir julle nie, maar vir God.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:8-16