2 Kronieke 15:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Deur hierdie optrede het hy die hele Juda en Benjamin om hom saamgetrek, en ook talle immigrante uit Efraim en Manasse en uit Simeon, wat uit Israel na hom toe oorgeloop het toe hulle sien die Here sy God is by hom.

2 Kronieke 15

2 Kronieke 15:1-13