2 Kronieke 15:18-19 Afrikaans 1983 (AFR83)

18. Hy het die wydingsgeskenke van sy pa, en ook sy eie, in die tempel van God gebring: silwer, goud en offergereedskap.

19. Tot sy vyf en dertigste regeringsjaar was daar nie oorlog nie.

2 Kronieke 15