2 Kronieke 15:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hele Juda het hulle verheug oor die eed, want hulle het dit met hulle hele hart afgelê. Dit was vir hulle 'n vreugde om na die Here te vra, en Hy het Hom deur hulle laat vind en hulle rus gegee na alle kante toe.

2 Kronieke 15

2 Kronieke 15:14-19