2 Konings 7:19-20 Afrikaans 1983 (AFR83)

19. Toe het die adjudant mos die man van God geantwoord: “Dit is onmoontlik selfs al maak die Here vensters in die hemel dat dit nou reën,” en Elisa het geantwoord: “Toe maar, jy sal dit met jou eie oë sien, maar jy sal net nie daarvan eet nie.”

20. Dit is presies wat met die adjudant gebeur het: die volk het hom in die poort doodgetrap.

2 Konings 7