2 Konings 23:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die perdebeelde wat deur die konings van Juda ter verering van die son opgestel is, het hy laat verwyder. Hulle het gestaan by die ingang van die huis van die Here, by die kamer van die amptenaar Netan-Melek aan die binneplein. Die sonwa het hy laat verbrand.

2 Konings 23

2 Konings 23:7-15