2 Konings 22:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die geld moet oorhandig word aan die mense wat vir die werk aan die huis van die Here moet sorg. Hulle moet daarmee die werkers betaal wat die huis van die Here moet herstel:

2 Konings 22

2 Konings 22:2-6