2 Konings 21:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die burgers van die land almal doodgemaak wat saamgesweer het teen koning Amon, en hulle het sy seun Josia in sy plek koning gemaak.

2 Konings 21

2 Konings 21:21-26