2 Konings 21:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Behalwe die sonde wat Manasse Juda laat doen het, wat verkeerd was in die oë van die Here, het Manasse ook nog baie onskuldige mense laat doodmaak. Jerusalem was van hoek tot kant vol bloed.

2 Konings 21

2 Konings 21:10-21