2 Konings 16:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van Assirië het aan sy versoek voldoen en teen Damaskus opgetrek. Hy het die stad verower en die bevolking na Kir toe weggevoer; vir Resin het hy doodgemaak.

2 Konings 16

2 Konings 16:3-19