2 Konings 16:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Agas was twintig toe hy koning geword het en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer. Hy het nie gedoen wat reg is in die oë van die Here sy God soos sy voorvader Dawid nie.

2 Konings 16

2 Konings 16:1-9