2 Konings 15:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Menahem het elke burger in Israel 'n heffing opgelê om die koning van Assirië te kan betaal: vyf honderd en sewentig gram silwer per man. Toe het die koning van Assirië sy leër uit die land onttrek en teruggegaan.

2 Konings 15

2 Konings 15:12-23