2 Konings 15:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Destyds het Menahem vir Tifsag aangeval. Omdat hulle nie die poorte vir hom wou oopmaak nie, het hy al die inwoners van die stad en almal uit die omgewing van Tirsa doodgemaak. Hy het al die swanger vrouens laat oopsny.

2 Konings 15

2 Konings 15:11-17