2 Konings 12:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het nie die manne laat boekhou van die geld wat hulle aan hulle betaal het nie. Dit is aan die voormanne gegee wat die werk eerlik uitgevoer het.

2 Konings 12

2 Konings 12:10-21