1 Samuel 7:15-17 Afrikaans 1983 (AFR83)

15. Samuel was sy lewe lank 'n leier in Israel.

16. Hy het van tyd tot tyd rondgegaan, by Bet-El, Gilgal en Mispa. By al hierdie plekke het hy Israel se hofsake verhoor.

17. Daarna het hy weer na Rama toe teruggegaan waar sy huis was, en ook dáár het hy Israel se hofsake verhoor. Daar het hy ook 'n altaar vir die Here gebou.

1 Samuel 7