1 Samuel 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nou sal julle moet dapper wees! Gedra julle soos manne, Filistyne, sodat julle nie miskien slawe word van die Hebreërs soos hulle júlle slawe was nie. Gedra julle soos manne en veg!”

1 Samuel 4

1 Samuel 4:8-16