1 Samuel 28:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Samuel het vir Saul gevra: “Waarom steur jy my deur my te laat opkom?”En Saul antwoord: “Ek is baie bang, want die Filistyne veg teen my, en God het my verlaat. Hy antwoord my nie meer nie, nie deur profete nie en ook nie deur drome nie. Daarom het ek u opgeroep om my in te lig oor wat ek moet doen.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:7-25