1 Samuel 26:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul het toe klaargemaak en na die Sifwoestyn toe gegaan. Saam met hom was daar drie afdelings, uitgesoektes uit Israel, om Dawid in die Sifwoestyn op te spoor.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:1-4