1 Samuel 23:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Op 'n keer is aan Dawid vertel: “Die Filistyne veg teen Keïla en plunder die dorsvloere.”

2. Dawid het die Here geraadpleeg: “Sal ek optrek en hierdie klomp Filistyne verslaan?”Die Here het vir Dawid geantwoord: “Trek op en verslaan die Filistyne en bevry Keïla.”

1 Samuel 23