1 Samuel 22:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die koning vir Doëg: “Spring onder hulle in en val die priesters aan.”Doëg die Edomiet het onder hulle ingespring, die priesters aangeval en daardie dag vyf en tagtig man wat die linneskouerkleed dra, doodgemaak.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:15-20