1 Samuel 22:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is in elk geval nie die eerste keer dat ek God vir hom geraadpleeg het nie. Die koning moet my en my hele familie nie van iets beskuldig nie, want ek het beslis niks van die hele saak af geweet nie.”

1 Samuel 22

1 Samuel 22:8-20