1 Samuel 19:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het weer 'n keer oorlog gekom, en Dawid het opgetrek om teen die Filistyne te veg. Hy het hulle in 'n bloedige veldslag verslaan, en hulle het voor hom gevlug.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:7-16