1 Samuel 12:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder sê Samuel vir hulle: “Die Here is hier by julle getuie, en sy gesalfde is vandag ook getuie dat julle niks teen my gevind het nie.”En hulle sê: “Hy is getuie.”

1 Samuel 12

1 Samuel 12:3-9