1 Samuel 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die boodskappers het by Saul se stad Gibea gekom en ten aanhore van die volk die hele saak uiteengesit. En die hele volk het hard gehuil.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:1-6