1 Petrus 1:23-25 Afrikaans 1983 (AFR83)

23. Julle is immers weergebore, nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike saad: die lewende en ewige woord van God.

24. Die Skrif sê:“Die mens is soos gras,en al sy prag soos 'n veldblom;die gras verdor en die blom val af,

25. maar die woord van die Here,dít bly vir ewig.”En hierdie woord is die evangelie wat aan julle verkondig is.

1 Petrus 1