1 Kronieke 8:28-31 Afrikaans 1983 (AFR83)

28. Hierdie manne was die familiehoofde volgens hulle stamboom. Hulle was leiers en het in Jerusalem gewoon.

29. In Gibeon het die vader van Gibeon gewoon. Sy vrou se naam was Maäka.

30. Sy oudste seun was Abdon, en die ander was Sur, Kis, Baäl, Nadab,

31. Gedor, Agjo en Seker.

1 Kronieke 8