1 Kronieke 6:27-31 Afrikaans 1983 (AFR83)

27. Eliab, Jerogam en Elkana.

28. Die seuns van Samuel was Joël die oudste, en Abia die tweede.

29. Die Merarigroep is Magli, Libni, Simi, Ussa,

30. Sima, Gaggija en Asaja.

31. Dawid het die volgende manne aangestel om die sang waar te neem in die huis van die Here sodra die ark sy rusplek daar sou vind.

1 Kronieke 6