1 Kronieke 4:33-36 Afrikaans 1983 (AFR83)

33. Verder was hulle woonplekke al die buiteposte wat rondom dié stede was, tot by Baäl, en hulle is so in die geslagsregister opgeneem.

34. Mesobab, Jamlek, Josa seun van Amasia,

35. Joël, Jehu seun van Josibja, seun van Seraja, seun van Asiël,

36. Eljoënai, Jaäkoba, Jesogaja, Asaja, Adiël, Jesimiël, Benaja,

1 Kronieke 4