1 Kronieke 3:12-16 Afrikaans 1983 (AFR83)

12. Amasia, Asarja, Jotam,

13. Agas, Hiskia, Manasse

14. en Amon tot by Josia.

15. Josia se seuns was: Joganan, die oudste, die tweede oudste Jojakim, die derde Sedekia en die vierde Sallum.

16. Die seuns van Jojakim was Jojagin en Sedekia.

1 Kronieke 3